Jurie Hayes Primêr het op Maandag 15 Mei ’n beroepsdag gehou. Kevin Wilson, eienaar van Pick n Pay Ipic Vredenburg, en dr. Alet Venter, ’n skoolsielkundige by die Wes-Kaapse departement van onderwys, het met die leerders oor beroepskeuses gepraat.


Leerders hoor oor beroepe

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article