Steenberg’s Cove se landsdiensleerders en die skool se gr. 7-leiers het op Donderdag 24 Augustus die strand naby hul skool skoongemaak. Die skool se waarde vir Augustus was behulpsaamheid. Karyke Smit, die skoolhoof, sê hulle hoop die skool kon met hierdie klein gebaar die natuur en gemeenskap help. Foto:


Leerders help natuur en gemeenskap

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 February 2026
    Weslander E-Edition – 12 February 2026

Gift this article