Lianka Jordaan, ’n graad 11-leerder aan die Hoërskool Vredenburg, wil as deel van haar landsdiensprojek teruggee aan haar gemeenskap.

Enige skenkings, of dit speelgoed, klere, beddegoed of toiletware is, word verwelkom. Dit sal aan Huis Hadassa in Vredenburg geskenk word.

Vir meer inligting skakel die skool by 022 713 1151.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article