Carla-Jane Langenhoven, ’n gr. 12-leerder aan die Hoërskool Porterville, het Donderdag 21 April aan die Wes-Kaapse streekuitdunronde van die ATKV-redenaarskompetisie by die Hoërskool Bellville deelgeneem. Sy het in die onvoorbereide afdeling deelgeneem en ’n skitterende toespraak gelewer oor “Inklusiewe onderwys is voordelig vir alle leerders”. Die skool is baie trots op haar.


Leerder kan haar sê sê

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article