Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) gee ons elke week ’n kleurryke beskrywing van ongewone Afrikaanse woorde of idiomatiese uitdrukkings om jou Afrikaanse woordeskat mee op te kikker. Wil jy dalk ’n woord in die WAT, of selfs een wat nog nie in die WAT is nie, koop of borg? Besoek WAT by www.wat.co.za. Dit is ook ’n geskikte geskenk.
Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?





