Langebaan Primêr het vandeesweek ’n beroepsdag aangebied. Die toekoms van die dorp lyk blink met vele polisiemanne wat blykbaar die dorp gaan beveilig en baie dokters en verpleegsters wat na die inwoners sal omsien. Kunstenaars en musikante was daar ook en selfs ’n Springbok of twee.


Langebaan gaan veilige, gesonde plek wees

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article