Die Wes-Bolandse laerskole-atletiekbyeenkoms is Saterdag 25 Februarie in Malmesbury beslis. Atlete van die Langebaan-atletiekklub en Langebaan Primêre Skool het goeie uitslae gelewer. Xavier Swarts (o.13) het ’n tweede plek in die 1 500 m verwerf

Langebaan-atlete wys hul staal in Malmesbury

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article