Hopefield Primêr se landlopers het vanjaar op die veld uitgeblink. Die hardlopers Cleo Papier (o.14) het vyfde in haar ouderdoms­groep by die Wes-Kaap-kampioenskap geëindig terwyl Quiny Papier (o.14) die eerste plek gekry het. Zumeera Makka (o.15) het ook ’n eerste plek behaal. Dié drie is in die Wes-Kaap-landloop­span opgeneem wat 20 en 21 September aan die Suid-Afrikaanse landloopkampioenskap gaan deelneem.Foto:


Langasems na SA’s

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article