Laila Bester, ’n oudleerder van Diazville Primêr, het Dinsdag die tweede jaar ’n Kerspartytjie by haar alma mater gehou. Bester spaar deur die jaar vir dié partytjie vir 50 kinders in haar gemeenskap. Die leerders is met ’n ete en klein geskenkies en lekker Kersmusiek bederf.Foto: Yaël Malgas


Laila gee terug met partytjie

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article