Die Laerskool H.P. Williams se leerders het onlangs aan die 2022-Eisteddfod deelgeneem. Die skool is baie trots op elkeen se prestasies. Die leerders (op die foto) het almal cum laude ontvang. Altesaam 50 leerders het goud verwerf, 24 silwer en drie brons.

Laerskoolleerders skitter in eisteddfod

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 11 June 2026
    Weslander E-Edition – 11 June 2026

Gift this article