Die leerders van die Laerskool Panorama het Saterdag (25 Januarie) hul prettige interhuis-atletiekdag gehad. Die skool wens alle atlete wat deelgeneem het geluk, asook ’n dankie aan al die ouers. Aan die einde van die dag het die rooihuis koning gekraai.


Laerskool Panorama se rooihuis kraai koning

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article