Matrieks in die Weskus het die afgelope week saam met hul mede graad 12-leerders landwyd hul laaste amptelike skooldag gevier. Hoewel sommige leerders reeds hul eerste vraestelle geskryf het, skop die nasionaleseniorsertifikaateksamen vir alle matriekleerders op Maandag 30 Oktober af wanneer hulle hul eerste Engels-vraestel sal skryf. Hoërskool Hopefield se matriekklas van 2023 het hul uitstapdag op Vrydag 20 Oktober gevier. Nog foto’s op bl.14 Foto:


Laaste skooldag

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article