Die gr. 5-leerders van Pomario Privaatskool het die Iziko- Suid-Afrikaanse Museum en Kompanjiestuin in Kaapstad verlede Donderdag (13 Junie) besoek. Hulle het ’n piekniek-middagete in die pragtige natuurskoon geniet, die eekhorings gevoer en die uiteenlopende plantlewe in die tuine verken voordat hulle die museum besoek het. Daar het ’n baie interessante toer deur die museum op hulle gewag, wat uitgeloop het op ’n besoek aan die museum se Discovery Room. Daar kon die leerders die uitstallings verken.

Kyk net daai tanne!

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article