Die Velddrif-krieketklub se uitblinkers vir die seisoen was agter Dazmo Nero (meeste verbeter), Yves Blaauw (voorsitter), Denver Frieslaar (senior sportman van die seisoen), Enslin Benham (ondervoorsitter), Curlin Diergaard (T20-speler van die seisoen) en Collis Reid (meeste paaltjies). Voor is Theo Ontong (alom-speler van die seisoen), Jaydon Jacobs (junior sportman van die seisoen), Mervin Ontong (beste bouler en beste speler: 50 boulbeurte) en Devon Bester (toekennings vir meeste lopies, bester kolwer, spelers se speler van die seisoen en speler van die seisoen).


Krieketspelers wys slag op veld

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article