Vier volgende week Vrouedag met ’n vrolike dag van krieket.

Die Velddrif-krieketklub sal Woensdag (9 Augustus) in samewerking met Velddrif Youth Cafe ’n krieketkliniek vir meisies en vroue van alle ouderdomme aanbied as deel van nasionale Vrouedag-vieringe by die Smitpark-sportterrein in Velddrif.

Die kliniek word tussen 10:00 en 14:00 gehou. . Skakel Melissa Smit by 079 453 9569 of Caylinne Ambrosini by 071 927 4346.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 30 April 2026
    Weslander E-Edition – 30 April 2026

Gift this article