Die Road Thunders se kosinsamelingstalletjie Saterdag by Spar in Saldanha.

Kos vir hongeres ingesamel


Die Road Thunders-motorfietsklub het Saterdag (5 November) ’n kosinsameling vir minderbevoorregte mense by OK en Spar in Saldanha gehou.

Die kos is aan die Blue Angels-liefdadigheidsorganisasie oorhandig, wat dit in die behoeftige gemeenskap sal versprei.

“Ons bedank al die bikers en lede van die gemeenskap wat hul harte oopgemaak het, asook Henk van OK en Thys van Spar,” het Gert Venter, die president van die motorfietsklub, gesê.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article