Vrydag 24 Junie omstreeks 15:20 tydens ’n roetinepatrollie op die R399-pad (Velddrif-pad), is ’n 60-jarige man voorgekeer en deursoek en in sy besit is opgerolde koperdrade gevind. Die waarde van die koperkabels beloop R4 000. Die man het Maandag 27 Junie in die plaaslike hof verskyn op aanklag van besit van vermoedelik gesteelde goedere.


Koperkabels gevind

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article