Vier leerders aan Noordhoek Primêr het aan die wetenskap-leesvasvrakompetisie deelgeneem. Hulle het in die eerste ronde 72% behaal, 94% in die tweede ronde en 96% in die eindronde. Die skool is baie trots op Ashley Gordon, Noah Jantjies, Diego Pieters en Stanton Jagels.Foto:


Kompetisie kry hulle nie onder nie

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article