’n Blom in Elke Vrou word by Die Koelkamers aangebied. Dis ’n poëtiese reis deur die vier seisoene in ’n ligte, klassieke styl met die musiek van Petronel Baard, Johan Engelbrecht (kitaar, viool en perkussie), Lelanè van der Merwe (tjello) en Franco Engelbrecht (klavier). Die vertoning vind Sondag 7 Augustus om 12:00 plaas en kaartjies kos tussen R150 en R180. Om te bespreek, besoek www.diekoelkamers.com. Benut die kans om twee kaartjies vir die vertoning te wen. Stuur ’n SMS met die woord “Blom” na 33673 (SMS kos R1,50). Die kompetisie sluit Vrydag 5 Augustus om 10:00.


Kom saam op ’n poëtiese reis

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 30 April 2026
    Weslander E-Edition – 30 April 2026

Gift this article