Die plaaslike sanger Vigeniëa Payne tree Donderdag 13 Julie van 18:00 af by die Langebaan-boetiekhotel se kerrie-aand op. Sy tree ook Saterdag 15 Julie by die Blikkie Pizzeria in Paternoster tussen 12:00 en 15:00 op. Moet dit nie misloop nie.


Kom luister na Vigeniëa

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article