Die gewilde Irene-Louise van Wyk kuier op Vrydag 21 Junie om 19:30 by die Soverby Lapa in Dwarskersbos. Met treffers soos “Tekkies brand”, “Ek sê jou”, “Waar gaan ons dans vanaand” en “Stout vir” beloof dit ’n opskop soos min. Kaartjies kos R270 per persoon (ete ingesluit). Bespreek aanlyn by: webtickets.co.za/soverbylapa Foto: Beeld-argief


Kom kuier saam

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article