Hier is weer twee Sudoku-kopkrappers om die breinspiere mee te kielie.

Die een raaisel is van ’n hoër moeilikheidsgraad terwyl die ander meer op beginnersvlak is.

Die antwoorde van hierdie week se Sudoku-raaisels sal volgende week in Weslander verskyn.

Weslander sal, na gelang van plek, poog om elke week twee nuwe Sudoku-raaisels te plaas.

Onder is die antwoorde van verlede keer se kopkrappers.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article