Die plaaslike sanger Vigeniëa Payne sal op Valentynsdag, Vrydag 14 Februarie, om 19:00 by die St. Helenabaai-hotel optree. Sy sal een van haar eie liedjies, “I’ll be there”, sing, asook liedjies van bekendes soos Shania Twain se “You’re still the one”, Rod Stewart, die Carpenters en meer. Maak seker jy loop dit nie mis nie.

Kom hoor Payne op Valentynsdag

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article