Hylton Langley (projekbestuurder), Sandra Erasmus (voorsitter van die skoolbeheerliggaam), Chris Louw (skoolbestuurspan), Roux Gildenhuys (senior onderwysspesialis), Fatima Jakoet (Sakhikamva-organisasie), Ebrahim Peck (hoof-opvoedingspesialis), Karen Dudley en Virginia Vraagom (skoolhoof). Foto:


Laerskool Panorama kan binnekort na ’n wiskunde-, wetenskap- en tegnologie-klas uitsien.

Science, Technology, Engineering and Mathematics (STEM), soos dit in die praktyk bekendstaan, sal leerders die geleentheid gee om op die vakke deur middel van “Coding en Robotics” te fokus.

Die Sakhikamva-organisasie, onder leiding van Fatima Jakoet, en amptenare van die Wes-Kaapse onderwys-departement – Karen Dudley, Ebrahim Peck en Roux Gildenhuys – het die skool onlangs besoek met die visie om hierdie doel daar te vestig.

Die skool het Hylton Langley, die projekbestuurder by die skool, en almal betrokke bedank en baie sterkte met die projek toegewens.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article