’n Gesamentlike viering van Mandeladag het die kinders van Elandsbaai Maandag (18 Julie) goed besig gehou. Die plaaslike polisie, die span van die biblioteek en lede van die Elandsbaai-gemeenskapspolisiëringsforum het kinders by die biblioteek vermaak. Hier het die kleinspan ingekleur, geverf en saam gespeel.


Kleurvolle Mandeladag gehou

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article