Panorma Primêre Skool het sy kleure-atletiekbyeenkoms Vrydag 28 Januarie gehou. Volgens die woordvoerder van die skool het die ouers en leerders die dag vreeslik geniet. Die skool wil graag almal vir hul harde werk bedank. Foto:


Kleuresportdag deur almal geniet

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article