Skole in die Weskus het rede gehad om te spog met hul 2021-matrieks tydens die bekendmaking van die matriekuitslae op Vrydag 21 Januarie wat hoofsaaklik goeie resultate opgelewer het. Hier vier Hoërskool Vredenburg se matriekklas van 2021 hul uitslae. Lees meer op bl.6.Foto: Noluvu Ludidi


Klaar met skool!

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article