Leerders by die Laerskool Panorama in Vredenburg het Woensdag 23 Maart Wêreld-tuberkulosedag (TB) gevier. Suster Magrieta Maarman van die Louwville-kliniek het ’n insiggewende inligtingsessie vir die leerders aangebied. Die leerders het ook agterna ’n lekkergoedpakkie ontvang.


Kinders leer oor TB

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article