Just In Time Ministries het sy kerkdeure Sondag 31 Julie die eerste keer geopen. Die kerk het van Vredenburg na Saldanha verskuif. Volgens pastoor Raymond Bosch was die opening ’n reusesukses. Bosch sê almal is welkom en die kerk se leuse is “a church by no-one for everyone”. Bo staan Bosch (links) saam met sy vrou, Suzette, by die ingang van die nuwe kerkgebou.


Kerkdeure nou in Saldanha oop

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article