Die VGK in Saldanha het op Donderdag 9 Februarie ’n kontantdonasie aan die Weskus-tak van die Kankervereniging van Suid-Afrika oorhandig. Kansa bedank hulle vir die vriendelike skenking en bereidwilligheid om in die toekoms hande met Kansa te neem. Bo staan Daniel Love, Adele de Bruyn, Nico Cloete (predikant), Tanya Johnson (Kansa), Mischa Minaar en Alida de Bruyn. Sou jy ’n donasie wou gee of ’n vrywilliger wil word, kontak Tanya Johnson by tjohnson@cansa.org.za.


Kerk help Kansa in Weskus

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article