Kay-Lee Cleophas van Hopefield Primêr is onlangs in die Wes-Kaapse o.12-netbalspan opgeneem. Die span gaan van 16 tot 20 Junie aan die SASN All Ages-toernooi in Boksburg, Johannesburg deelneem. Die skool wens Kay-Lee sterkte toe vir dié toernooi.


Kay-Lee op pad boontoe

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article