Gerhard Roux, ’n gr. 2-leerder aan die Hoërskool Porterville, het Saterdag 18 Junie aan die All Styles Invitational-karatetoernooi in Plettenbergbaai deelgeneem. Hy het die Forbes-karate-akademie in die 7-9-ouderdomsgroep (groen gordel) verteenwoordig. In die kata en kumite het Roux telkens ’n silwer medalje verwerf. Die skool is baie trots op hom.


Kannetjie skitter in karate

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article