Die wenspan van die dag: Shalvin Hart, Christopher Carolus, Bronswin Blaauw, Anrich Adams, Ray Blaauw en Yves Damon (organiseerder van die gholfdag).


Jurie Hayes Primêr het sy jaarlikse gholfdag Saterdag 11 September aangebied.

Die skool het die volgende borge, wat die dag moontlik gemaak het, bedank: Bidvest Waltons, PrinroLED ligte, Quin Roos, Kobus Lock, Slabo-boerdery Blomfontein-boedery, Hi Q, Hyundai, Bandkorp, Bekker-slaghuis, OK Saldanha, Akkerdyk Kerk, Telegraph, Lambert Engelbrecht, Sea Harvest, Merweda Paints, H Simpson, Viceroy, Koningvlei-boerdery (Jakobus Loubser) en Jurie Hayes-personeel.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article