Jurie Hayes Primêr het sy jaarlikse sportdag Saterdag 11 Mei gehou. Die skool het spanne van die Longacres Private Skool, Laerskool Saldanha, Panorama Primêr, Eden Primêr, Steenberg’s Cove Primêr, HP Williams Primêr en St. Helenabaai Primêr verwelkom. Hierdie rugbyspelers het medaljes ontvang vir hul vertoning op die veld.


Jurie Hayes hou jaarlikse sportdag

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article