Die Hoërskool Vredenburg se verteenwoordigende raad van leerders het onlangs by die inwoners van Huis Wittekruin gaan kuier. Die leerders het saam met hulle aandgodsdiens gehou en hulle ook ’n bietjie met sang vermaak. Foto:


Jonges vermaak oues

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article