Die Laerskool Vredenburg is trosts om sy leiers vir 2026 bekend te stel. “Elkeen van julle is gekies om die skool met trots, respek en entoesiasme te dien. Mag hierdie ervaring vol groei, leierskap en mooi herinneringe wees,” het die skool bygevoeg.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article