Die Hoërskool Porterville se gr. 1- leerders is deur Porterville se biblioteek genooi om Biblioteekweek saam met hulle te vier. Die leerders is met kuns, boek­­voorlesings, boekop­voeding, brand­weeropleiding en vele ander prettige aktiwiteite bederf.


Jonges leer oor biblioteke

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article