‘n Groep leerders van Panorama Primêre Skool is genooi om aan die Get into Rugby-toernooi deel te neem. Hulle het nie net hul skool met trots verteenwoordig nie, maar ook die geleentheid gehad om met die Springbokke skouers te skuur. Die skool bedank die afrigters Elmore Bailey en Gustav Job vir hul harde werk.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 30 April 2026
    Weslander E-Edition – 30 April 2026

Gift this article