Steford Kolver, ’n gr. 6-leerder aan Diazville Primêre Skool, het die derde plek in die Growsmart Wiskunde-kompetisie in die Wes-Kaap behaal. Verskeie skole in die Wes-Kaap het deelgeneem en Diazville Primêre Skool was die enigste skool in hierdie kring wat na die eindronde deurgedring het. Op Saterdag 10 September is die wenners by ’n funksie by The Avenue in die Waterfront aangekondig. Op die foto (van links) is Elgin Fourtuin (mentor), Kolver en Megan Alexander (fasiliteerder).


Jong leerder se kop is reg vir somme

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article