Anieka Moller en Kara Wasserfall, leerders aan die Hoërskool Piketberg, het elk een aanvaarding behaal en Henro Brand (afwesig toe die foto geneem is) vyf aanvaardings by die 2024- German International Photocup. Die skool is baie trots.


Jong fotograwe se fokus skerp

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article