Jurie Hayes Primêr (JHP) is trots op die leerders wat Maandag 25 Julie aan die eisteddfod deelgeneem en goed presteer het. Agter: Aisha Rhoda (Engels-huistaal: silwer), Maurichen Bester (Engels-huistaal: silwer), Charlize Prinsloo (onderhoof van JHP), Carla Wilschut (Afrikaans-huistaal: silwer en onvoorbereide lees: goud) en Chloe van Wyk (Afrikaans-huistaal: brons en onvoorbereide lees: cum laude). Voor: Olwethu Madakana (Engels-huistaal: cum laude), Jordin Bester (Afrikaans-huistaal: goud en onvoorbereide lees: brons) en Sue Kay Jaars (Afrikaans-huistaal: goud en onvoorbereide lees: silwer).


JHP trots op eisteddfod-presteerders

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article