“Jan bly maar ’n bekende baken in Langebaan,” skryf Elsa Britz Hanekom by die foto wat sy op ’n pragtige Sondagaand geneem het. Lesers word genooi om hul mooi Weskus-foto’s na nuus@weslander.co.za te stuur. Foto’s moet minstens 1 MG groot wees.Foto: Elsa Britz Hanekom


Jan staan sy man

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article