Jacques Kayser, ’n leerder aan die Hoërskool Porterville, is onlangs as junior sportman van die jaar by die Weskus-distrik sporttoekennings vir sy prestasies in rolbal benoem. Hy was een van die topdrie.


Jacques blink uit in sport

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article