’n Elektriese heining-veiligheidstoestel en ’n spieël.Foto:


Die Saldanha-polisie is op soek na die eienaars van vermoedelik gesteelde goedere wat veilig by die polisiekantoor gestoor word. Die goedere sluit in ’n toestel vir ’n elektriese heining, ’n spieël met ’n wit raam en ’n stoofplaat. Bring asseblief ’n bewys van eienaarskap na die polisiekantoor indien hierdie goedere aan jou behoort. Bel AO Brendcolen Jansen vir nog inligting by 022 714 8333.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article