Nettie Ferris, ’n inwoner van Diazville, het bejaardes van die gemeenskap Saterdag 22 Desember met ’n Kersete bederf. Die 70 bejaardes is by die Tabakbaai-oord ontvang en het ’n heerlike driegangmaaltyd geniet. Volgens Ferris was die dag ’n reusesukses en die bejaardes het dit vreeslik geniet.


Inwoner bederf bejaardes

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article