Janile Jantjies, ’n gr. 12-leerder aan die Hoërskool Porterville, is ná afloop van die Tony Stoops-rugbytoernooi vir die Westelike Provinsie Noordelike Voorstede se XV-tal- sewesspan gekies. Sy span het verlede week aan die Hoërskool Reitz-rugbyweek deelgeneem en is in die eindronde as die kampioen aangewys. Verder is Jantjies ook as speler van die wedstryd aangewys. Die skool wil hom baie geluk wens.


In uitgelese geselskap

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article