Curro Langebaan wil graag sy fietsry- kampioen, Steyn Rautenbach (middel), gelukwens. Steyn het op Saterdag 5 Augustus sy WP XCO-fietsrykleure in Paarl verwerf, waar hy die eerste plek behaal het. Hy is nou die WP-kam­pioen van die Nipper-seuns.


Hy is kampioen

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article