In die berig (“Seniors vra hulp vir KC, Donderdag 6 April 2023”), was die selfoonnommer van Annetjie King verkeerd. Weslander maak dus ’n regstelling. As jy dalk weet van enige alternatiewe persele of van kopers wat die perseel kan koop sodat King’s Cross aan die gang kan bly, vra King met ’n groot hart vir insette. Skakel haar gerus by 072 785 9149.

Hulp gevra vir King’s Cross

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 11 June 2026
    Weslander E-Edition – 11 June 2026

Gift this article