Moorreesburg-gimnastiekklub se gimnaste vaar goed in die tuimel- en trampolien-uitdunne van die Westelike Provinsie. Blake Kruger het goud vir Euro-trampolien verower en Marne van Schalkwyk silwer vir tuimel, goud vir Euro-trampolien en silwer vir dubbel- minitrampolien. Saam met hulle is die hoofafrigter vir die Weskus-distrik en afrigter van die Moorreesburg-klub, Tinus van Schalkwyk. Danksy hul prestasies is die gimnaste in die Wes-Kaapse span opgeneem, wat binnekort na die SA Spele in Gauteng gaan.

Hulle ken van tuimel

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article