Verskeie leerders van die Hoërskool Piketberg het Donderdag 9 Maart aan die Suid-Afrikaanse Wiskundestigting se Wiskunde-olimpiade deelgeneem. Marlene Nelson, Jan-Thys Basson en Hanlie Lambrechts het na die tweede ronde deurgedring, wat Donderdag 11 Mei sal plaasvind.


Hulle kán tel

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article